Laerskool Hekpoort, ‘n Afrikaanse skool waar onderwysers, ouers en leerders ons skool se leuse daagliks uitleef deur te volhard in kwaliteit onderrig, waar gelyke geleenthede gebied word aan alle leerders, sodat ons saam kan bou aan ‘n blink toekoms vir elkeen.
Kontak ons gerus | |
| Laerskool Hekpoort | |
| Tel: | 014 576 1103 |
| Admin E-pos: | skool@lshekpoort.co.za |
| Finansies E-pos: | finansies@lshekpoort.co.za |
| Stoute Kabouter Kleuterskool | |
| Tel: | 082 828 0146 |
| E-pos: | mia_groenewald@yahoo.com |
Volg ons op Facebook
Kleiner klasse, groter impak
Leessentrum: Tina Cowley
Taal onderrig:
Vak ondersteuning bv gratis ekstra Wiskundeklasse
Opvoedkundige uitstappies
Kultuur Aktiwiteite beskikbaar:
Jeugskou 2018:
Gauteng Interskole Jeugskou:
Nasionale Jeugskou:
Kunstefeeste
(ATKV / RACA / Bekker Kunsfees)
Sport Aktiwiteite beskikbaar: