Laerskool Hekpoort

Laerskool Hekpoort, ‘n Afrikaanse skool waar onderwysers, ouers en leerders ons skool se leuse daagliks uitleef deur te volhard in kwaliteit onderrig, waar gelyke geleenthede gebied word aan alle leerders, sodat ons saam kan bou aan ‘n blink toekoms vir elkeen.

Me Tania Rademan

Skoolhoof

EBW Gr 7

Me Magda Erlank

Departementshoof

Grondslagfase

Gr 3

Me Stephanie van Molendorff

Departementshoof

Intersenfase

Afrikaans Huistaal Gr 4 – 7

Me Mia Groenewald

Hoof Stoute Kabouters Kleuterskool

Me Magda van Dyk

Gr 1

Me Liana Esterhuysen

Gr 1

Me Monique Passano

Gr 2

Me Nicole Maartens

Engels Eerste Add Taal Gr 4-7

Me Veronica Swartz

Wiskunde Gr 4 – 7

Me Shimonè Bronkhorst

NW / SK Gr 4 – 7

Mnr John van Molendorff

SW / Teg Gr 4 – 7

Mnr Sollie Botha

LV / LO Gr 4 – 7

Tswana Tweede Add Taal Gr 1 – 5

Me Nilette Erasmus

Tina Cowley Leessentrum

Mnr Francois Kruger

Gr 1 – 7 LO Sport

Mnr JJ Labuschagne

Gr 1 – 7 LO Sport

Me Rika Erasmus

Finansies

Me Elmien Gerber

Administratief